Kyknet Cruise

13-16 Maart 2020

Kom geniet ‘n onvergeetlike bootreis saam met jou gunsteling Kyknet bekendes.

Met toneel, leefstyl en musiek vermaak sal hierdie ‘n vakansie van ‘n leeftyd wees.

Vaar vanaf Durban na die goue strande van die Portugese Eiland…

 Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. Die balans is slegs 75 dae voor die reis betaalbaar.

 Wanneer jy bespreek maak seker jy kies die Kyknet Cruise skakel.

Bespreek nou by MSC Cruises

Twitter: @SuperEventsSA
Facebook: @SuperEventsSA
Instagram: @supereventssa
Instagram did not return a 200.
Close Menu