KRONE CRUISE

5 - 8 Februarie 2021

Krone Cruise is die grootste saamsing vertoning op die Indiese Oseaan!
Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier terwyl almal ‘n onvergeetlike vakansie geniet op see na die Portugese Eiland….

SUPER SOKKIE CRUISE

5 - 8 Maart 2021

Skop uit jou skoene en kom geniet die heel beste Afrikaanse kunstenaars op die grootste drywende dansbaan in die Indiese Oseaan!

Vertrek vanaf Durban na die Portugese Eiland…

KIDS CRUISE

29 March - 2 April 2021

Spoil the kids with a fun filled holiday away on the magical MSC Musica, and yes, parents, grandparents, aunties and uncles are also welcome!

Set sail from Durban to Maputo and then onto the golden beaches of Pomene in Mozambique while enjoying the best family entertainment on offer.

 

ATKV - OORD OP DIE BOOT

9 - 12 April 2021

Geniet ’n onvergeetlike bootnaweek op die luukse MSC Musica. Vaar saam van Durban af na die goue strande van die Portugese Eiland waar julle deel kan wees van die ATKV se gesinspret.

Van Suid-Afrika se topkunstenaars soos Demi Lee Moore, Dirk van der Westhuizen, Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys sorg vir puik vermaak wat ’n spesiale Oppiestoep-aanbieding insluit.

Regardt Laubscher is ook daar om die jongklomp besig te hou met sy ongelooflike toorkuns …

Twitter: @SuperEventsSA
Facebook: @SuperEventsSA
Instagram: @supereventssa
Instagram has returned invalid data.
Close Menu