Krone Crusie

7-10 Februarie 2020

Krone Cruise is die grootste saamsing vertoning op die Indiese Oseaan!
Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier terwyl almal ‘n onvergeetlike vakansie geniet op see na die Portugese Eiland…

Bring al jou famielie en vriende en kom sing uit volle bors saam met Snotkop, Kurt Darren, Refentse, Liezel Pieters, Elandré Schwartz, Elizma Theron, Brendan Peyper en Die Campbells.
Dit is ‘n “moewiese saamsing jol”!

Vrydagmiddag: “Sailing Away Party” met MSC, kom ontmoet al die Krone kunstenaars!

Vrydagaand: Krone Karaoke, kom wys jou talent…

Saterdagaand: Die Krone Partytjie vertoning! Kom dans en sing saam…
Sondagmiddag: Ken jou Krone kunstenaar. Die Krone kunstenaars sing al hulle gunsteling liedjies en vertel jou wat hulle inspireer…

Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig.
Die balans is slegs 75 dae voor die reis betaalbaar.

 

Bespreek nou by MSC Cruises

Twitter: @SuperEventsSA
Facebook: @SuperEventsSA
Instagram: @supereventssa
  • Join STOKKE DAY on Saturday! 
09:00 - 13:00 at Kids Living Johannesburg 
@iambornfabulous @kurtdarren @dunayvanheerden
  • Kaartjies nou beskibaar by @iticketssa
  • Nou kan jy al die Krone vertonings kyk. 💃🏻🕺🏼
Kaartjies nou beskikbaar: 
https://bit.ly/3dNxyeK
  • Dear Kids Cruise Family...
  • Hier gaan ons... @kyknettv Cruise tyd! @leogsmit @willembotha @leahmusieksa @gerriepret @edenclassens @msccruisesofficial
  • Almost time for the Kids Cruise 🛳
  • Instagram Image
  • Joining us on one of our cruises? 
It’s never been easier to travel with kids. @jetkidscom @stokkebaby @iambornfabulous
  • Kontak ons asb indien jy by die Oujaars Super Sokkie by Carnival City was en jou motor sleutel verloor het. 
@kurtdarren @diecampbells @dirk_vd_westhuizen @juanbouchersa
  • Ons sien julle vanaand by Carnival City! 
Super Sokkie Oujaarsaand. 
Kom dans saam. 💃🏻🕺🏼
@kurtdarren @juanbouchersa @dirk_vd_westhuizen @diecampbells
  • Kry julle kaartjies nou by @computicket
  • Ons hoop almal hou al lekker vakansie. 
Ons sien uit na die grootste Super Sokkie Cruise ooit in Maart maand.
As julle nog nie julle plek bespreek het nie moet julle opskud, daar is slegs ’n handjie vol kajuite nog beskikbaar.
Verras jou geliefde hierdie kersfees met die bootvaart as geskenk en kom geniet ’n onvergeetlike naweek na die Portugese Eiland!
Close Menu