11

Kids Cruise

8-11 February 2019

Spoil the kids with a fun filled weekend away on the magical MSC Musica, and yes, parents are also welcome! 

Set sail from Durban to the golden beaches of Portuguese Island while enjoying the best family entertainment on offer. 

Exclusive Kids Cruise entertainment includes: 

  •  Lollos & Lettie show 
  •  Beauty and the Beast theatre production by OAK Youth Theatre 
  •  Cooking for Kids
  •  Magic and ventriloquist show by Chris Welsch 
  •  Clowning and Juggling act by Smiley the Clown 
  •  Treasure Hunt on the Portuguese Island 
  •  Daddy-daughter and Mommy-son Dance 
  •  Crowning of Prince and Princess of the Seas 
  •  Fun Dancing with your favourite Characters 
  •  Sand Castle building competition 
  •  High Tea with the Princesses 
  •  Sand Art 
  •  Magic Workshop 
  • Awesome Goodie Bag with various gifts for each family from Spur, Gary Rom, Berry & Flambé, Kids Creations and Camp Master 
  • Fantastic prizes to be won at all competitions by Be Safe, Kids Creations and Camp Master 

Join in the adventure and reserve your cabin now with a R3000 deposit. 

For bookings visit: https://www.msccruises.co.za/en-za/Cruise-Deals/Theme-Cruises/Kids-Cruise.aspx

Twitter: @SuperEventsSA
Facebook: @SuperEventsSA
Instagram: @supereventssa
  • Program vir Sondag, 23 September se Familiedag by @emerald_resort_casino_ Ingang is gratis. @lollos_lettie @piet.djossewa.pompies @90.6fmstereo @camp_master
  • Kids Cruise...
  • Stof solank jou dansskoene af en oefen jou sokkie-danspassies want die #party van die jaar is op die MSC se Super Sokkie Bootreis van 8 tot 11 Maart 2019.

Die dansvloer gaan skud.

Om deel te wees van die program moet jy vir die “SuperSokkie-opsie” vra wanneer jy bespreek. Kontak MSC Cruises by  0860 114 411.
 #Sokkie #Musiek #SeeSokkie
  • Bederf bietjie julle kinders met ’n prettige, lekker naweek weg op die MCS Musica en ja, natuurlik is die ouers ook welkom. Ons vertrek van Durban na die goue strande van die Portugese Eilande waar pret wag en wonderlike herinneringe gemaak gaan word.
Aktiwiteite soos kinder-karaoke, die kroning van die prins en prinses van die see, ’n sandkasteelkompetisie en toorwerksessie is maar enkele van die aktiwiteite wat aangebied gaan word. Kontak MSC Cruises by www.msccruises.co.za 
Om deel te wees van die program moet jy vir die “Kids Cruise-opsie” vra wanneer jy bespreek.
Met trots geborg deur @mcsmusica
  • Stof solank jou dansskoene af en oefen jou sokkie-danspassies want die #party van die jaar is op die MSC se Super Sokkie Bootreis van 8 tot 11 Maart 2019.

Die dansvloer gaan skud met sangers soos @kurtdarren , @jay_du_plessis , @juanita_du_plessis , @gsgerhardsteyn, @juanbouchersa en die @diecampbells . 
Om deel te wees van die program moet jy vir die “SuperSokkie-opsie” vra wanneer jy bespreek. Kontak MSC Cruises by 0860 114 411. 
Met trots geborg deur @garyromhair en @placecolbrooklyn #Sokkie #Musiek
  • 'n Hoogtepunt by die #SuperNaweek is beslis die legende Dozi wat ook in aksie gaan wees. 
Hoop ons sien jou daar die naweek van Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie.

#SuperNaweek #Blythedale 
@elanpropgroup @blythedalecoastalestate @supernaweek @capitecbank
  • @dewaldwasserfall sien uit na sy optrede by die #SuperNaweek op @blythedalecoastalestate, in Durban, en nooi jóú uit om saam met hom te kuier. Loer bietjie na die video hieronder. Maak seker jy is daar vanaf Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie. 
#SuperNaweek #Blythedale 
@elanpropgroup @blythedalecoastalestate  @supernaweek @capitecbank
  • Kom kuier saam by die #SuperNaweek op @Blythedale Coastel Estate, Durban. Sien jou gunsteling #AfrikaanseKunstenaars soos @kurtdarren , @raydylanmusic , @nadinenet en vele meer op een verhoog vanaf Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie 2018. Met ’n rits aktiwiteite soos ’n swembadpartytjie, pretpark vir die jongspan, bergfietsroetes en vele meer is daar iets vir elkeen om te doen. 
#SuperNaweek #Blythedale 
@elanpropgroup @blythedalecoastalestate @supernaweek @capitecbank
  • Trek jou dagboek nader en maak seker jy mis nie die #SuperNaweek by Blythedale Coastal Estate in Durban nie. Die sprankelende @nadinenet is aan die stuur van ’n lekker saamsing- en dansvertoning vanaf Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie 2018. Bring die hele gesin saam vir ’n naweek wat julle nie sal vergeet nie.

#SuperNaweek #Blythedale

@elanpropgroup  @blythedalecoastalestate  @supernaweek @capitecbank
  • Dink jy soms terug aan jou jonger dae toe jy #sewentien was? Van Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie 2018 kan jy vir @dewaldwasserfall en nog baie ander kunstenaars kom luister by die @Blythedale Coastal Estate in Durban.
Besoek @supernaweek vir meer inligting.

#SuperNaweek #Blythedale

@elanpropgroup @blythedalecoastalestate @supernaweek @capitecbank
  • Trek aan jou geskeurde jeans en jou dansskoene, want vanjaar se #SuperNaweek kan jy nie misloop nie. Met @karlienvanjaarsveld se spontane persoonlikheid gaan sy jou leer om dit met jou #hande te sê.
#SuperNaweek is van Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie 2018. Hoop ons sien jou daar.

#SuperNaweek #Blythedale

@elanpropgroup @blythedalecoastalestate @supernaweek @capitecbank
  • Goeie nuus: Vanjaar se #SuperNaweek is die grootste nog. By die @blythedalecoastalestate in Durban kan jy jou gunsteling #AfrikaanseKunstenaars soos @raydylanmusic  en vele meer op een verhoog sien vanaf Vrydag, 22 Junie tot Sondag, 24 Junie 2018.

#SuperNaweek #Blythedale
@elanpropgroup @blythedalecoastalestate @supernaweek @capitecbank
Close Menu